Contact Information
Contact the school
0214236347
Visit Website
More Information

ONS WAARDES

ONS VISIE
‘n Skool:

wat onderrig van hoogstaande gehalte bied.
wat analitiese vermoë, kreatiewe denke, selfstandigheid, selfvertroue en empatie in elke leerder
aanmoedig en ontwikkel.
wat leerders toerus om die uitdagings van die toekoms vasberade en met vertroue aan te durf.
wat die karakter van sy Afrikaans-Christelike erfenis in die hart van Kaapstad weerspieël.
waar ons mekaar ondersteun in eendersheid en andersheid.
waar ons geesdriftig deelneem aan akademie, sport en kultuur omdat ons kan en wil.

ONS MISSIE
Ons strewe daarna:

om ons Afrikaanse Moedertaal te handhaaf en Christelike waardes uit te leef.
om eie kultuurskatte te waardeer, maar ook dié van ander te respekteer.
om ‘n weldeurdagte, goedgebalanseerde opvoeding aan jong wêreldburgers te bied.
om te alle tye aan ons integriteit, trots en uitnemendheid geken te word.

ONS WAARDESISTEEM

Daarstelling van waardegedrewe en professionele onderwys.
Bevordering van akademiese prestasie en die skep van ‘n leerkultuur.
Handhawing van dissipline.
Effektiewe bestuur en leierskap.
Bevordering van tradisies en kultuur binne ons Afrikaans-Christelike erfenis en karakter.
Kweek van lojaliteit en agting teenoor skool en medemens.
Bevordering van kreatiwiteit.
Die kweek van ‘n gesonde kompetisiegees.
Ontwikkeling van ‘n leerder se volle potensiaal.
Bevordering van gelykheid en menswaardigheid.
Handhawing en oordra van gesag en respek.

This Ad has been viewed 540 times.

All your school information in the Cape Town area.

Looking for a Cape Town school? Trying to find a school in Cape Town? Look no further. We have all the Cape Town schools contact information.